Hiermee, wil ek net graag baie dankie se vir oom Willie en Tannie Leonie se gasvryheid, dit was 'n besonderse 3 nagte, dankie dat jul my so laat welkom voel het, dankie vir al jul moeite om my rond te ry...die ontbyt was onvergeetlik lekker...weereens dankie, jul is soos my 2de huis in die stad van nou af, dankie ook vir al die raad wat ek by oom Willie gekry het.
Sterkte vir die res van die jaar...mag julle elke dag vol bespreek wees...
Liefde
Willem de Bruyn
Willem de Bruyn (SOUTH AFRICA)
March 2011